Hugo von Hofmannsthal | |
---|---|
Gebore | Landstraße, Wene, Oostenryk-Hongarye | 1 Februarie 1874
Sterf | 15 Julie 1929 (op 55) Rodaun, Liesing, Oostenryk |
Burgerskap | Oostenryk |
Alma mater | Universiteit van Wene |
Eggenoot | Gertrud Schlesinger |
Kinders | Christiane, Franz, Raimund |
Hugo Laurenz August Hofmann von Hofmannsthal (Duitse fonetiese uitspraak:ˈhuːɡo fɔn ˈhoːfmanstaːl; 1 Februarie 1874 – 15 Julie 1929) was 'n Oostenrykse romansier, librettis, digter, dramaturg, en essayis.